In the News
Smithfield-plaasaanvallers gevonnis ná aanval op bejaardes
--- Charné van der Merwe 09 Jun 2026Die NVG verwelkom die vonnis wat twee mans opgelê is ná ’n gewelddadige plaasaanval op Smithfield tien maande gelede. Maseli Silence Sechaba (29) en Sammy Paint Pakiso (38) is elk tot 20 jaar direkte tronkstraf gevonnis. Die beskuldigdes het skuld beken op aanklagte van roof met verswarende omstandighede, ontvoering, oortreding van die Wet op ..Read More


