In the News
Man van Upington doodgesteek ná hy inbreker help vang
--- Charné van der Merwe 25 Apr 2024“Tydens die agtervolging het ’n inwoner gehelp en die vermeende verdagte aangekeer.” ’n Man van Upington is doodgesteek nadat hy ’n vermeende inbreker help aankeer het.Die verdagte is in aanhouding en sal na verwagting Vrydag (26/04) in die landdroshof verskyn, sê ao. Omphile Masegela, Noord-Kaapse polisiewoordvoerder. Franchick Franklyn Beukes (37) ..Read More