In the News
Weird Wide Web – 'n Verandering aan Brittanje se klassieke vis en skyfies
--- Admin 17 Apr 2024“Wetenskaplikes dink dat ’n skeepvretende seewurm ’n alternatief vir die klassieke Britse vis en skyfies kan wees.” Dié slymerige wit weekdier, ook bekend as ’n ‘naakte mossel’, is gewild in die Filippyne en word nou deur navorsers by beide Cambridge- en Plymouth-universiteite gekweek, wat beplan om dit vir verbruikers in die VK beskikbaar ..Read More