In the News
Siya Kolisi een van ‘Time’ se 100 invloedrykste mense
--- Admin 19 Apr 2024“Siya Kolisi het herstel van ’n ernstige kniebesering en die Springbokke na ’n oorwinning in die Wêreldbeker gelei.” Die nuustydskrif Time het Suid-Afrika se trots en vreugde Siya Kolisi aangewys as een van die wêreld se honderd invloedrykste mense van 2024.Kolisi het in Oktober die Springbokke na ’n sege van 12–11 oor Nieu-Seeland in die ..Read More