In the News
Jong meisie van Harrismith veg teen seldsame soort kanker
--- Karen van der Berg 28 Mar 2024“Die gewas het glad nie gekrimp nie en het ook twee knoppe bygekry.” ’n Skrander leerling van die Hoërskool Harrismith moet die geveg van haar lewe opsit om ’n baie seldsame kanker te probeer oorwin. ‘n Gewas is op 20 Maart verlede jaar by Jana-Mari Filmalter (15), ’n gr.9-leerling, gevind.Jana-Mari Filmalter het verlede jaar ’n bronsmedalje by die ..Read More