In the News
Weird Wide Web – Een klik van rekenaarmuis en egpaar is geskei
--- Admin 24 Apr 2024“Hulle is binne net 21 minute wettig geskei.” Dit was ’n menselike fout, maar ’n ernstige fout. ’n Klerk by die regsfirma Vardags in Londen het in 2023 veroorsaak dat ’n egpaar geskei is nadat daar op die verkeerde lêer op ’n aanlynportaal geklik is. ’n Senior regter het onlangs geweier om dié egskeiding van die egpaar,net bekend as mnr. en mev. ..Read More