In the News
ANC in Matlosana hou uitspattige partytjie midde-in rioolkrisis
--- Heidrè Malgas 25 Apr 2024“Ons sal aanhou druk toepas op die munisipaliteit om die rioolstorting vinnig stop te sit deur die lekkende pype te herstel en besoedelde gebiede en die dam te rehabiliteer.” Die ANC-administrasie in die stad Matlosana het ’n spoggerige partytjie gehou om die skenking van ’n mynhoop aan Stilfontein deur Harmony Gold Mine te vier, terwyl die inwoners ..Read More