In the News
Jong Ficksburg-boer se moordenaar Vrydag gevonnis
--- Admin 18 Apr 2024“Hy toon berou vir Evan se moord, maar is nog kwaad vir Reuter wat volgens hom Evan aangehits het om hom te skiet.” ’n Veespekulant van Ficksburg se vonnisoplegging het Donderdag (18/4) begin nadat hy Vrydag 23 Februarie in die rondgaande hooggeregshof op die dorp skuldig bevind is aan die moord op ’n jong plaaslike bees-en-bokboer.Rudi Gericke se ..Read More