In the News
Wees beter voorbereid op veldbrande
--- Admin 24 Apr 2024“Hoe vroeër voorbereiding vir die brandseisoen gedoen kan word, hoe beter.” Johan Breytenbach van Mangung Fire Protection Association (MAFPA) sê hoewel daar sekere tye van die jaar meer brande is, het dit baie met omstandighede te doen.“Soos ons almal ervaar het, het ons het al bietjie brandseisoen gehad hier van die einde Januarie, Februarie en ..Read More