In the News
Tiener van Harrismith veg verbete teen seldsame kanker
--- Karen van der Berg 28 Mar 2024“Die gewas het glad nie gekrimp nie en het ook twee knoppe bygekry.” ’n Skrander leerling van die Hoërskool Harrismith is in die stryd van lewe gewikkel met ’n seldsame soort kanker.’n Gewas is ’n jaar gelede by Jana-Mari Filmalter (15) gevind, dieselfde jaar waarin die gr. 9-leerder ’n bronsmedalje in die Internasionale Ekspo vir Jong ..Read More