In the News
Kieshof verwerp appèlaansoeke van vyf partye
--- Admin 20 Apr 2024“Hierdie aansoeke het geweldige implikasies gehad vir die vervaardiging van die stembriewe vir die komende verkiesing.” Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het ’n bevel van die Kieshof verwelkom wat vyf politieke partye se appèlaansoeke teen hul uitsluiting om aan Mei-verkiesing deel te neem, van die hand wys.Die besluit van die Kieshof ..Read More