In the News
Mans van Petrusville en Marydale vir veediefstal aangekeer
--- Admin 19 Apr 2024“Die polisie het die mans se sakke deurgesoek en skaapkarkasse en moontlike veediefstalgereedskap by hulle gevind.” Vier Noord-Kapenaars, wat vermoedelik betrokke was by twee afsonderlike voorvalle van veediefstal, is in hegtenis geneem.Die polisie is Woensdag (17/4) na die informele woonbuurt van Petrusville nadat hulle ingelig is oor ’n man wat ..Read More