In the News
Ficksburg-plaasaanval eis nog ’n slagoffer
--- Charné van der Merwe 23 Apr 2024“Die verdagtes het te voet van die toneel af gevlug en in ’n onbekende motor geklim wat langs die R26-pad naby die plaasopstal geparkeer was.” ’n Vroulike slagoffer, wat gewond is tydens die Ficksburg-plaasaanval, het in die hospitaal beswyk.Die 19-jarige, wat skietwonde in haar maag en bobene opgedoen het, is die tweede slagoffer van die ..Read More