In the News
Liefde gee kwadrupleeg van Vanderbijlpark nuwe lewenslus
--- Karen van der Berg 28 Mar 2024“Ons wou foto’s neem van die brug en ek het vir die pret van die brug afgespring.” Die liefde maak alles rooskleuriger. So sê Brandon Moolman (28) van Vanderbijlpark wat breed glimlag oor die liefdesgeluk wat na sy kant toe gekom het. Brandon se nek is vier jaar gelede in ’n fratsongeluk gebreek en is hy van die nek af ondertoe verlam.Maar ..Read More