In the News
Uitvoerfokus verskuif na Egipte, Indonesië te midde van droogte
--- Robyn Schutte 23 Apr 2024“Egipte, hoofsaaklik ’n invoerafhanklike land, voeg ’n nuwe dimensie tot hul graaninvoerbronne toe.” Die volgehoue droogte in Suid-Afrika plaas druk op die land se uitvoerpotensiaal vir hierdie jaar. Daar is egter goeie nuus – Egipte het onlangs sy deure vir die invoer van mielies en sojabone uit Suid-Afrika oopgemaak.Hierdie nuwe ontwikkeling, na ..Read More