In the News
Noordwes spog met derde plek in nasionale baan-en-veldbyeenkoms vir laerskole
--- Admin 28 Mar 2024“Die provinsie het ’n algehele bronsmedalje ontvang nadat atlete altesaam 29 medaljes verwerf het: elf goud, sewe silwer en elf brons.” Noordwes se Departement van Onderwys is ingenome met dié provinsie se derde plek in die Nasionale Laerskolebaan-en-veldbyeenkoms, wat van 25 tot 27 Maart in die Oscar Mpetha-stadion in Polokwane, Limpopo, ..Read More