In the News
Boer van Wolmaransstad is Noordwes Jongboer van die Jaar
--- Robyn Schutte 24 Apr 2024“Hy glo vas daarin dat jong boere die sleutel is tot die voortbestaan en die vooruitgang van die bedryf.” Agri Noordwes het op sy jaarlikse jongboerkongres die provinsie se Jongboer van die Jaar vir 2024 aangewys. Kobus Beyers, boer van Wolmaransstad, het met die louere weggestap het.Gebore in 1984 op ’n plaas in die hart van die Vrystaat, is Kobus ..Read More