In the News
Spesiale bladskud-trofee ontwerp vir Grey, Paarl se geskiedkundige rugbystryd
--- Charné van der Merwe 18 Apr 2024“Die hande wat vir die ontwerp gebruik is, is dié van twee oudskoliere en rugbylegendes, Jean de Villiers en Morné du Plessis.” ’n Unieke trofee is vir Saterdag (20/4) se rugbykragmeting tussen twee van die land se voorste rugbyskole gemaak.Hierdie naweek beloof om ’n geskiedkundige gebeurtenis te wees, aangesien Grey College en Paarl Gimnasium ..Read More