In the News
Daniëlskuil se gesteelde skoolbus is steeds weg
--- Zenande Mpame 24 Apr 2024“’n Soektog is aan die gang na die skoolbus.” Die polisie in die Noord-Kaap ondersoek ’n saak van diefstal nadat ’n Hino-skoolbus na bewering die naweek by die Hoërskool Daniëlskuil gesteel is.Personeel van die skool, sowat 100 km suid van Kuruman, het Maandagoggend (22/4) opgemerk dat die bus weg is en dit by die polisie aangemeld.“Upington se ..Read More