In the News
Gerugte van cholera in Potchefstroom se water is ongegrond
--- Kekeletso Mosebetsi 24 Apr 2024“Die water in Potchefstroom voldoen aan Suid-Afrika se waterstandaarde en is veilig vir verbruik.” Die JB Marks-munisipaliteit sê gerugte van cholera in Potchefstroom se watertoevoer is ongegrond. “Die water in Potchefstroom voldoen aan Suid-Afrika se waterstandaarde en is veilig vir verbruik,” sê Jeanette Tshite, munisipale woordvoerder.Die ..Read More