In the News
Man lank tronk toe ná verkragting van Bothaville-meisie
--- Heidrè Malgas 24 Apr 2024“Hy is aangekeer danksy DNS-bewyse en is van verkragting aangekla.” ’n Man van die Vrystaat is Maandag (22/4) tot 20 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy ’n 15-jarige meisie van Bothaville seksueel aangerand het, terwyl sy in haar ouerhuis gebad het.Die voorval het die middag van 3 September verlede jaar gebeur nadat Thabang Mike Moeketsi (20) toegang ..Read More