In the News
Wat behels proses van omgewingsmagtiging vir grootskaalse projekte?
--- Olebogeng Motse 18 Apr 2024“Min word egter gesê oor die omgewingsmagtigingsproses wat verseker dat sonkragontwikkelings ooreenstem met ekologiese volhoubaarheid en bestaande regulering.” Ons hoor gereeld hoe gewild sonplase is en hoe boere probeer om oplossings te kry vir die voortslepende energiekrisis in Suid-Afrika. Bittermin word egter gesê oor die ..Read More