In the News
Kankergewas van 7 kg by tienermeisie van Sasolburg verwyder
--- Heidrè Malgas 28 Mar 2024“Ongelukkig het kanker agtergebly, en hulle het gesien Carien se nierfunksies is maar 30%.” ’n Tienermeisie van Sasolburg glo vas sy sal volkome herstel nadat ’n enorme gewas van haar eierstok verwyder en eierstokkanker by haar gediagnoseer is.Carien Jacobs (16) is op 31 Januarie geopereer om die kankergewas te verwyder, sê haar ma, Chrissie. Sy is ..Read More