In the News
Centlec werk saam met Valke om swendelaars vas te trek
--- Zenande Mpame 18 Apr 2024“Mangaung-inwoners het gewaarsku oor ’n nuwe bedrogspul waarby misdadigers, wat hulle as Centlec-werkers voordoen, betrokke is.” Centlec het besluit om saam met die Valke te werk om swendelaars vas te trek wat hulle as werknemers van die kragvoorsiener voordoen nadat verskeie klagtes van inwoners ontvang is.Dié swendelaars bel na bewering inwoners, ..Read More