In the News
Oscar doen wel gemeenskapsdiens by kerk in Waterkloof
--- Charné van der Merwe 23 Apr 2024“Vroeër is berig Pistorius sou die NG Kerk Waterkloof se vloere vee en motors vir lidmate parkeer.” Oscar Pistorius is nou ’n opsigter by ’n kerk in ’n gegoede woonbuurt in die ooste van Pretoria waar hy sy gemeenskapsdiens sal doen.Die voormalige Paralimpiese atleet het amper elf jaar in die tronk deurgebring ná die moord op sy meisie, die model ..Read More