Rekordvonnisse vir veediewe
15:11 (GMT+2), Tue, 18 June 2013
Dirk Kok
Bloemfontein - Drie lede van ’n veediefstalsindikaat wat skape op plase in die Vrystaat en Oos-Kaap gesteel het, is almal in die hof op Aliwal-Noord...
Verslag oor plaasaanvalle
12:09 (GMT+2), Tue, 18 June 2013
AfriForum sê growwe nalatigheid deur polisiebeamptes in die ondersoek van plaasaanvalle word uitgewys in ’n verslag wat deur sy ondersoekeenheid saamgestel is...
Boere moet soos myne maak, of sink
08:47 (GMT+2), Fri, 14 June 2013
Die politieke ontleder Piet Croucamp sê hy kon destyds met sekerheid sê myne sal nie genasionaliseer word nie. Hy was waarskynlik ook, ondanks mense wat met...
Anargie-vrese ongegrond: Croucamp
13:13 (GMT+2), Thu, 13 June 2013
Dirk Kok
Bloemfontein - Voormalige president, Nelson Mandela, se begrafnis gaan 'n oorweldigende gevoel van samehorigheid meebring. Kleur- en rasseverskille sal geen...
Ramphulp vir landbousektor beperk
09:42 (GMT+2), Thu, 13 June 2013
Dirk Kok -
Slegs die droogtegeteisterde Noordwes en die Langkloof, wat al sedert 2006 se oorstromings op hulp wag, sal in die nuwe boekjaar ramphulp ontvang.
Tina...
Vertroue in landboubesigheidsektor neem af
09:39 (GMT+2), Thu, 13 June 2013
Dirk Kok -
Die jongste indeks deur die landbou-sakekamer, Agbiz en die Nywerheidsontwikkelingskorporasie toon ’n afname in vertroue in die...
WoF geared for fires in FS and NC
08:45 (GMT+2), Wed, 12 June 2013
Dirk Kok
Hundreds of fire fighters are deployed in the Free State and Northern Cape. With this Working on Fire (WoF), the government funded programme to help help...
Te veel boere moet nie landuit gaan, sê Mulder
08:28 (GMT+2), Wed, 12 June 2013
Pieter Mulder, adjunk-minister van landbou, het vir Before Dawn met Dirk Kok gesels oor sy samesprekings met sy eweknie van Georgië en oor groter samewerking,...
AfriForum verwelkom biodiversiteitsprojek
13:59 (GMT+2), Tue, 11 June 2013
AfriForum sê hy verwelkom die biodiversiteitsvaardigheidsprojek van R300 miljoen wat deur die departement van omgewingsake van stapel gestuur is...
Hoenderboere praat oor geveg
08:35 (GMT+2), Tue, 11 June 2013
Die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (SAPA) vra hoër invoertariewe om die land se hoenderboere te beskerm.
Die vereniging van vleisinvoerders en...
SA landbouers se kundigheid oorsee waardeer
15:23 (GMT+2), Mon, 10 June 2013
Suid-Afrikaanse landbouers se kundigheid en bydrae in Georgië word steeds waardeer nieteenstaande die nuwe regering daar.
Dit, volgens die adjunkminister van...
EU stop dalk SA invoere
14:24 (GMT+2), Mon, 10 June 2013
Dirk Kock
Die regering en SA sitrusvereniging sê hulle doen alles moontlik om strenger maatreëls of selfs ’n verbod op Suid-Afrikaanse sitrus in...
Registreer nou vir VL-kongres
07:46 (GMT+2), Mon, 10 June 2013
Boere kan nou registreer vir Vrystaat Landbou (VL) se kongres wat einde Julie in Bloemfontein gehou word.
Henk Vermeulen, hoofbestuurder van VL, sê...
Nuwe kursus in teeltwaardes
09:00 (GMT+2), Thu, 06 June 2013
Altesaam 23 telers van oor die land heen het SA Stamboek se eerste teeltwaardekursus vir praktiese vleisbeesteling in Bloemfontein bygewoon.
Dié kursus is deur...
SA versterk bande met Argentinië
12:12 (GMT+2), Wed, 05 June 2013
Dirk Kok
Die minister van landbou, bosbou en visserye, Tina Joemat-Pettersson, sal môre in Pretoria 'n ooreenkoms met haar Argentynse eweknie, Norberto...
Grondeise in die VS
11:38 (GMT+2), Wed, 05 June 2013
Dirk Kok
Vrystaat Landbou se hoofbestuurder, Henk Vermeulen, het in 'n gesprek met Before Dawn oor die Wetsontwerp op die Herstel van Grondregte gesê...
VL bekommerd oor grondeise
10:59 (GMT+2), Wed, 05 June 2013
Dirk Kok
Vrystaat Landbou het sy stem by dié van ander landbou-rolspelers gevoeg in sy amptelike kommentaar oor die Wetsontwerp oor die Herstel van Grondregte....
Onsekerheid striem vertroue, sê Agri SA
16:19 (GMT+2), Tue, 04 June 2013
Dirk Kok
'n Gebrek aan konsensus oor ekonomiese- en maatskaplike beleid in Suid-Afrika ondermyn die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) en beleggersvertroue erg,...
Goggas vir ete?
09:35 (GMT+2), Tue, 04 June 2013
Dirk Kok
Wat van goggas op jou bord vir aandete?
Die Verenigde Nasies (VN) se organisasie vir voedsel en landbou sê dit is dalk die oplossing vir die...
Winter dalk bietjie laat vir boere
09:19 (GMT+2), Tue, 04 June 2013
Dirk Kok
Die eerste werklike koue winterdae vandeesweek kom ’n bietjie laat vir boere, sê Johan van den Berg, landbouweerkundige van Santam-Landbou...
Inspuiting vir plaasskole
17:02 (GMT+2), Thu, 23 May 2013
Dirk Kok
Die department van basiese onderwys pomp miljoene rande in die Vrystaat in om plaasskole te verbeter.
Vrystaat Landbou het by monde van sy hoofbestuurder,...
Jongste oesskatting
16:09 (GMT+2), Thu, 23 May 2013
Die Nasionale Oesskattingskomitee se vierde produksieskatting vir somergewasse is pas bekend gemaak. Die skatting lyk as volg:
Kommersiële mielies: Die...
VL gaan veg teen oopgroefmyne in VS
08:37 (GMT+2), Wed, 22 May 2013
Vrystaat Landbou sê hy gaan onverantwoordelike en roekelose mynbedrywighede in die provinsie beveg.
VL wil nie ’n tweede Mpumalanga sien waar kosbare...
De Jager leads SACAU
08:33 (GMT+2), Wed, 22 May 2013
A South African is now leading the the Southern African Confederation of Agricultural Unions (SACAU).
Dr. Theo de Jager, Deputy President of Agri-SA, was elected as...
Tanzanian soldiers now fight poachers
08:25 (GMT+2), Wed, 22 May 2013
Tanzania is now deploying army personnel and camera-equipped drones in anti-poaching operations.
According to the Tanzania Wildlife Research Institute poaching has...