On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agriculture

Aartappels onder die vergrootglas

───   13:58 Fri, 24 Aug 2012

Pieter Möller

Pretoria - Bemarking van aartappels wêreldwyd het Donderdag tydens die tweedaagse Wêreld Varsprodukte-kongres in Pretoria onder die soeklig gekom.

Verskeie idees is uitgeruil oor die mees effektiewe bemarkingsmetodes vir aartappels, ander groente en vrugte.

Aartappel SA se bemarkingsbestuurder, Etienne Booyens het aan OFM Nuus gesê daar kan nog baie gedoen word om bemarking in Suid-Afrika op te skerp.

Booyens sê baie nuwe werkbare idees is deur sprekers by die kongres gelug.

 Baie het ook gefokus op die rol van die jeug en hoe die nuwe tegnologie ingespan kan word.

 

 


Podcasts

Aartappels onder die vergrootglas:

More from News

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.