On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Local News

Vriende, familie weereens buite Griekwastad-hof vergader

───   09:24 Mon, 03 Sep 2012

Vriende, familie weereens buite Griekwastad-hof vergader | News Article
Mariné Jacobs

Griekwastad - Die borgtogaansoek van 'n 16-jarige seun wat verdink word van die trippel-moord op 'n gesin van Griekwastad, sal Maandag in die landdroshof op dié dorp aangehoor word.
Die tiener is in Bloemfontein in hegtenis geneem in verband met die moorde van Deon Steenkamp, sy vrou, Christel en die paartjie se 14-jarige dogter Marthella.
Mariné Jacobs doen verslag:



Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.