Agriculture
'Slegs 37 000 kommersiële boere in SA'─── 08:58 Tue, 04 Sep 2012
Christopher Motabogi
Bloemfontein - Agri SA kan nie alleen die probleem van dalende getalle van kommersiële boere aanspreek nie.
Theo de Jager, visepresident van Agri SA, sê ‘n vorige sensusopname het aangedui dat daar huidiglik slegs 37 000 kommersiële boere in die land is teenoor die meer as 60 000 in 1994.
De Jager sê dis ook kommerwekkend dat die gemiddelde onderdom van boere 62-jaar is, wat bedoel dat baie min jong boere tot die beroep toetree: