On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Yvette
Listen Live Streams

Local News

Inwoners van Harrismith kan watervoorsieningsprobleme ondervind

───   14:07 Wed, 05 Sep 2012

Harrismith - Maluti a Phofung Water sê inwoners van Harrismith, Wilgepark, Kingshill, Bergsig, Lotusville en Tshiame kan Woensdag 'n onderbreking in die voorsiening van water ervaar, ná 'n kragonderbreking by die organisasie se watervoorsieningsaanleg in Harrismith.

Inwoners kan Maluti-a-Phofung Water se tolvrye nommer by 0800 202 680 skakel vir enige navrae.

Nuusverklaring

More from Local News

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.