Agriculture
Grondhervorming en voedselsekerheid: Sieninge in landbousektor─── 12:08 Fri, 07 Sep 2012
Landbousektor se ervaring van die regering se planne rakende voedselsekerheid en grondhervorming
Pieter Möller is in gesprek met prof. Herman van Schalkwyk, rektor van die Universiteit van Noordwes in Potchefstroom, oor moontlike konflik wat in die landbousektor ervaar word weens die regering se planne met voedselsekerheid en grondhervorming.
Pieter Möller voer onderhoud met prof. herman van Schalkwyk, rektor aan die Universiteit van Noordwes in Potchefstroom oor voedselsekerheid en grondhervorming:
