On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

Mthatha Interstreekkongres van die wolboere

───   13:56 Fri, 07 Sep 2012

Interstreekkongres van  wolboere in Mthatha

Pieter Möller van OFM gesels met Harry Prinsloo, voorsitter van die Nasionale Wolkwekersvereniging, oor die verwagtinge van die interstreek landboukongres in Mthatha op 6 en 7 September 2012 waarby honderde afgevaardiges in die kommuniale en kommersiële  landboubedryf verwag is.
Owen Kock het die kongres bygewoon en verslag gedoen van die onderwerpe waaroor oplossings voor gesoek is.

More from News

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.