Agriculture
Produsente se reaksie oor regering se wegbeweeg van die gewillige koper gewillige verkoper konsep─── 14:18 Fri, 07 Sep 2012
Die regering se wegbeweeg van die konsep van gewillige koper en gewillige verkoper om die grondhervormingskwessie van Suid-Afrika aan te spreek, het verskillende reaksies by produsente en ander mense in die landboubedryf te weeg gebring.
Pieter Möller, landbouredakteur van OFM, praat met prof. Herman van Schalkwyk, oor wat die reaksies van die mense in die landbousektor was. Luister na die klankopname van die onderhoud.
Pieter Möller, landbouredakteur van OFM, praat met prof. Herman van Schalkwyk, oor wat die reaksies van die mense in die landbousektor was. Luister na die klankopname van die onderhoud.