Christie Hansen
Before Dawn with Christie Hansen
Other News
Share your news:
Phone Number
082 370 1268
Email
Facebook
Twitter

Other News

Serena wen Amerikaanse Ope-titel

Serena wen Amerikaanse Ope-titel
Serena Williams en Victoria Azarenka
Photo: Getty Images
Die Amerikaner, Serena, Williams, het haar vierde Amerikaanse Ope-titel op Flushing Meadows in New York ingepalm.

Die Amerikaner, Serena Williams het die nommer 1-vrouetennisspeler, Victoria Azarenka, in die eindstryd van die Amerikaanse Ope op Flushing Meadows geklop.  Dit was Williams se 15de Major- en vierde Amerikaanse Ope titel.  Die Amerikaner het die wedstryd met 6-2, 2-6 en 7-5 gewen om die eerste speler bo 30 te word, sedert Martina Navratilova in 1987, om die titel te wen.  Andy Murray en Novak Djokovic kom later vandag in die eindstryd van die mans-enkelspeltitel teen mekaar te staan.

Sapa