On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

National

Wildbewaarder per abuis doodgeskiet

───   16:24 Mon, 10 Sep 2012

Skukuza - 'n Leerling-wildbewaarder is tydens 'n opleidingsessie in die Kruger-wildtuin doodgeskiet.
 
'n Woordvoerder, William Mabaza sê die voorval het by Skukuza gebeur toe die bewaarder per ongeluk deur 'n mede-leerlingbewaarder doodgeskiet is.

Die oorledene se naam is nie bekendgemaak nie.

SANPARKE en die polisie ondersoek die voorval.

SAUK

More from National

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.