On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Other News

SA-netbalspan sien uit na belangrike toer

───   17:11 Thu, 13 Sep 2012

Die Protea-netbalspan is slaggereed vir hul komende toer waarin hulle teen die wereld se top drie spanne te staan gaan kom.

Liezl Liebenberg

Die Suid-Afrikaanse netbalspan se toer na Australie, Nieu-Seeland en Brittanje sal aan die spelers ‘n uitstekende maatstaf gee oor waar die span in wereldnetbal staan.  Protea-afrigter, Elize Kotze, en haar span vertrek op die 8ste van volgende maand eerste na Australië, waarna wedstryde teen Nieu-Seeland en laastens Brittanje wag.  Kotze sê die span het besonder goed vir die toer voorberei.  Die groep het verlede naweek in Stellenbosch saamgetrek en onder meer met die visuele-vaardigheidskenner Dr. Sherylle Calder gewerk. Die Proteas beklee tans die sesde plek op die wereldranglys.

Podcasts

Elize Kotze gesels oor die toer na Australie, Nieu-Seeland en Brittanje:

More from Other News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.