On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Other News

Proteas glo hulle kan top drie spanne klop

───   06:11 Fri, 14 Sep 2012

Die Suid-Afrikaanse netbalspan glo hulle kan die top drie spanne eersdaags op hulle toer na Australie, Nieu-Seeland en Engeland klop.

Liezl Liebenberg
Die Suid-Afrikaanse netbalspan glo dat hulle die wêreld se top drie spanne eersdaags sal kan klop.  Dit is volgens afrigter, Elize Kotze.  Die Suid-Afrikaners vertrek op die 8ste Oktober na Australie, waarna toetse teen Nieu-Seeland en Engeland ook volg.  Die span het verlede naweek in Stellenbosch vir ‘n oefenkamp bymekaargekom, waar hulle onder meer ook met die bekende visuele-vaardigheidskenner, dr. Sherylle Calder, gewerk het.  Kotze sê haar span sal nie een van die toetse benader asof hulle dit gaan verloor nie.

More from Other News

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.