On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

Minister bevestig grondhervormingsbeleid

───   15:50 Tue, 25 Sep 2012

Dane Beisheim

Kaapstad - Die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, Gugile Nkwinti, het die regering se beleid bevestig dat 30% van wit kommersiële landbougrond teen 2014 in swart besit moet wees. Hy het geantwoord op ‘n vraag van Pieter Groenewald van die Vryheidsfront Plus in die parlement.

Nkwinti het gesê die teiken van 30% is spesifiek gerig op wit kommersiële landbougrond.
 
Die party se Pieter Groenewald sê dit is slegte nuus vir die landbou en stuur af op ‘n ramp vir voedselsekerheid in Suid-Afrika.

Groenewald sê ook die Vryheidsfront Plus sal verdere vrae in die parlement vra oor die praktiese uitvoerbaarheid van hierdie teiken.


Podcasts

Pieter Groenewald:

More from News

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.