On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Local News

Goldfields doen aansoek vir interdik teen stakende mynwerkers

───   09:32 Wed, 26 Sep 2012

Christopher Motabogi

Theunissen - Die wêreld se vierde grootste goudprodusent, Goldfields, gaan aansoek doen vir ’n interdik teen stakende mynwerkers by nog twee van sy skagte by die Beatrix-myn naby Theunissen.

Woordvoerder, Sven Lunsche, sê ’n interdik is reeds teen stakende mynwerkers by Beatrix-Wes bekom. Die interdik sal Beatrix-myn se Noord- en Suid-skagte insluit.

Lunsche sê die staking het versprei na ander dele van die myn nadat dit Vrydag begin het met werkers wat oor salarisse gekla het.


Podcasts

More from Local News

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.