On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agriculture

VARKVLEIS-EN-APPELKOOS-SOSATIES IN BRANDEWYN EN MOSTERT

───   14:40 Thu, 27 Sep 2012

VARKVLEIS-EN-APPELKOOS-SOSATIES IN BRANDEWYN EN MOSTERT | News Article
1 kg varkvleis in blokkies gesny
150 g sagte, gedroogte appelkose

Marinade:
60 ml olyfolie
2 uie - dun gesny
200 ml brandewyn
4 t Dijon mostert
½ t gekapte knoffel
30 ml appelkooskonfyt
sout en peper na smaak

Verhit die olie en soteer die uie oor matige hitte vir sowat 5 minute tot deurskynend en sag.
Voeg die knoffel, brandewyn, suurlemoenblare, konfyt en mosterd by en bring weer tot kookpunt.
Laat afkoel.
Ryg die vleis, appelkose en van die uie op die sosatiestokkies.
Giet die marinade oor en laat marineer vir 3 ure.
Braai oor matige kole en bedruip gedurig met die marinade.

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.