On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agriculture

Karringmelkbeskuit

───   15:08 Thu, 27 Sep 2012

2 kg bruismeel
4 eiers
2 koppies suiker
500g margarine
1 liter karringmelk
2 t bakpoeier
2 koppies klapper (opsioneel)
2 t sout

1. Skakel oond aan en voorverhit dit op 180 grade Celsius. Laat die bakrak in die middel van die oond wees. 
2. Sif die bruismeel, sout en bakpoeier saam.
3. Klits die eiers, suiker en karringmelk goed saam.
4. Laat die margarine sag word en vryf dit met die vingerpunte in die meel tot krummelrig.
5. Meng die eiermengsel met die meelmengsel. Knie ligweg tot dit  nie meer aan die hande vaskleef nie.
6. maak bolletjies en smeer olie tussen bolletjies soos dit in 'n beskuitpan of ander groot dieper bakpanne gepak word.
7. Bak vir 1 uur in oond.
8. Laat 5 minute staan en kee uit die bakpanne. Laat afkoel voordat dit gesny word in kleiner stukkies.
9. Pak beskuitstukke in die oond en droog teen 90 grade celcius sowat  4-6 ure lank.

erkenning: Sandra M

More from News

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.