On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Local News

Homoseksualiteit grotendeels nog taboe in Bloemfontein

───   15:12 Thu, 27 Sep 2012

Lani Fouché

Bloemfontein - Die Gay Flag of South Africa-organisasie besoek Bloemfontein Donderdag as deel van hul landwye toer om sensitiwiteit teenoor homoseksuele en trans-gender-gemeenskappe aan te moedig.
 
’n Groep aktiviste het Donderdag ’n Gay Pride-optog by die Universiteit van die Vrystaat se Bloemfontein-kampus gehou.

Dié groep het onlangs met die ANC in Kaapstad vergader waar die regerende party sy stem dik gemaak het teen alle misdade wat verbind word met homofobie.
 
Die organisasie se stigter, Eugene Brockman, meen Bloemfonteiners het nog ’n ver pad om te loop wat betref die aanvaarding van homoseksuele mense.




Podcasts

Eugene Brockman:

More from Local News

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.