On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

Regering en landbouers werk deesdae beter saam

───   17:16 Thu, 27 Sep 2012

Owen Kock

Die Suid-Afrikaanse regering besef dat die landbousektor ‘n baie belangrike rol speel in die ekonomie van die land, en daarom is die samewerking tussen hulle en landbouers baie beter as in die verlede.

Dis volgens die besturende direkteur van Senwes, Francois Strydom.

Hy sê dis op ‘n onlangse toekomsfokusdag vir jongboere weer besef. Strydom sê in die verlede het partye nie werklik bymekaar uitgekom oor wat voedselsekuriteit werklik behels nie.

Strydom sê alle regerings en spesifiek die SA regering besef dat voedselsekuriteit krities belangrik is.







Podcasts

Francois Strydom:

More from News

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.