Agriculture
Bekende in akademiese kringe as hoof van Aartappel SA aangestel─── 11:54 Fri, 28 Sep 2012
Christopher Motabogi
Bloemfontein - Aartapel Suid-Afrika het ‘n bekende in akademiese kringe as sy nuwe hoofuitvoerende beampte aangestel. Volgens die organisasasie se voorsitter, Ernst Yzel gaan André Jooste dié pos vanaf 1 November bekleë. Yzel sê Jooste se onmiddellike taak sal wees on die aartapelbedryf uit te brei.