National
Corrie Sanders vandag ter ruste gelê─── 08:48 Mon, 01 Oct 2012
Pretoria - Die begrafnis van die voormalige wêreld swaargewig-bokskampioen, Corrie Sanders, vind vandag (Maandag) in Pretoria plaas.
Die begrafnis word by die NG Kerk Wonderpark in Amandasig gehou.
Sanders is verlede naweek dood nadat hy tydens ’n gewapende rooftog in ’n restaurant in Brits, Noordwes geskiet is.
Drie Zimbabwiërs is vir sy moord in hegtenis geneem.
Hulle verskyn vandag (Maandag) in die dorp se landdroshof op aanklagte van moord en gewapende roof.
Sapa