On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agriculture

Bekende uie-produsent voorspel goeie seisoen vir die verbruiker

───   14:26 Mon, 01 Oct 2012

Pieter Möller

Barkly-Wes - Dit is nie nodig om uie in te voer nie en dit kan vanjaar die verbruiker se sak pas. So sê die bekende uieboer van Wildeklawer in die Noord-Kaap, Louis de Kock.

De Kock het aan OFM Nuus gesê, hoewel rooi-uie beperk is en 'n klein hoeveelheid daarvan ingevoer moet word, is daar vanjaar goeie vooruitsigte vir 'n baie goeie seisoen.

Hy sê prysgewys kan verbruikers verwag dat die prys van uie in Desember kan begin styg en selfs nog meer vroeg volgende jaar.

Volgens De Kock bly Suid-Afrikaanse uie gesog in die buiteland en vir die volgende paar maande sal uie na lande in Europa en Afrika uitgevoer word.

Hy sê daar is goeie redes vir die huidige prys van uie in Suid-Afrika.







Podcasts

Louis de Kock:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.