On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

Aartappel SA se nuwe hoof sien blink toekoms vir die bedryf

───   14:11 Tue, 02 Oct 2012

Pieter Möller

Die aartappelbedryf in Suid-Afrika het 'n belangrike rol om te speel by die uitbouing van voedselsekerheid vir Afrika.

So sê die nuwe uitvoerende hoof van Aartappel SA, André Jooste.
 
Jooste, 'n voormalige dosent aan die Universiteit van die Vrystaat, sê die aartappelbedryf speel ook 'n belangrike rol in die ekonomie en landelike ontwikkeling.

Jooste het aan OFM Nuus gesê daar is groot geleenthede in Afrika.
 
Hy voorspel dat aartappels binne die volgende paar jaar nog 'n groter bydrae gaan lewer.


Podcasts

André Jooste:

More from News

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.