On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agriculture

Mantashe hoofspreker by AgriSA-kongres

───   13:10 Mon, 08 Oct 2012

Mantashe hoofspreker by AgriSA-kongres | News Article
Owen Kock

ANC Sekretaris-generaal Gwede Mantashe is die hoofspreker op AgriSA se tweedaagse-kongres wat Donderdag in Muldersdrift afskop.
 
AgriSA se Hans van der Merwe sê sy toespraak, wat as inleidende sessie sal dien, sal die kongres in konteks plaas.
 
Van der Merwe sê aangesien die ANC vanjaar reeds ‘n beleidskongres gehad het en die verkiesingskongres om die draai is, het hulle dit goed gedink om Mantashe te vra om afgevaardigdes oor landbou-brandpunte toe te spreek.

Die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, Tina Joemat-Pettersson is die spreker op dag twee. Van der Merwe sê AgriSA wil haar inlig oor presies waar landbou in Suid-Afrika staan.


Podcasts

Hans van der Merwe:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.