On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

Stroopseisoen bekommer landbouers

───   15:25 Mon, 08 Oct 2012

Owen Kock

Alle betrokke partye in die landwye padvragvervoerstaking moet so gou moontlik tot hul sinne kom en ‘n ooreenkoms moet bereik word.

GraanSA-voorsitter Louw Steytler sê, sou dit nie gebeur nie, gaan dit nadele vir die Suid-Afrikaanse landbousektor en voedselsekuriteit inhou.

Steytler sê die stroopseisoen vir wintergewasse is op hande. Die potensiële probleme daaromtrent bekommer hom.



Podcasts

Louw Steytler:

More from News

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.