On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

Minister spreek boere toe in Muldersdrift

───   12:08 Tue, 09 Oct 2012

Owen Kock

Te midde van oproepe deur die Demokratiese Alliansie dat die minister van landbou, bosbou en visserye Tina Joemat-Pettersson afgedank word, is sy Vrydag die hoofspreker op AgriSA se kongres buite Muldersdrift.
 
Die DA eis haar kop omdat slegs 17% van haar departement se teikens vir die 2011/12-boekjaar afgehandel is, terwyl 99% van die begroting reeds bestee is.

AgriSA se Hans van der Merwe glo die minister se bywoning is van kardinale belang.



Podcasts

Hans van der Merwe:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.